Saturday 26 October 2013

Jeannie D en Janez Vermeiren besoek - Aardskip.com - was visted by Top Travel (Top Billing).

Before the end of the year the Aardskip will feature on Top Billing's Top Travel program even overseas.

Guestbook entries - 2013/10/21
===============================
Sunuy Grant (producer)           - Fantastic!
Charles Watson (camera man) - Brilliant Place.
Jeannie D (presenter)               - Love what you have done with the sunship,brilliant!
Janez Vermeiren (presenter)      - Incredible application of much knowledge.Learned a lot.
---

This week we worked on the bathroom and we redesigned a new grease trap for the grey water system.

Photo taken in Skinke Kofe, Orania.

-o0o----------------------------------------

Voor die einde van die jaar sal die Aardskip op Top Billing se Top Travel program wees en selfs in die buiteland.

Gasteboek inskrywings - 2013/10/21
===============================
Sunuy Grant (prosedeerder)     - Fantasties!
Charles Watson (kamera man) - Briljante Plek.
Jeannie D (aanbieder)              - Hou van wat julle gedoen het met die sonskip, briljant!
Janez Vermeiren (aanbieder)    - Ongelooflike toepassing van baie kennis. Baie geleer.

---

Hierdie week het ons gewerk aan die badkamer en het ons 'n nuwe vetvanger ontwerp vir die grys water stelsel.

Foto geneem in Skinke Kofe, Orania.
-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig, Retha en Arno Everson

Sunday 20 October 2013

Ons tamaties groei goed. - www.Aardskip.com - Would you like a tomato?

In die foto sien u ons tamaties. Die plant is al redelik hoog so 1500 mm hoog.

Verder het ons die week verder gewerk aan die badkamer. Die badkamerdeur is ook nou geplaas.

Ludwig het ook die week begin om 'n nuwe vetvanger te installeer in die gryswater stelsel. Hoop dit sal ons gryswater makliker laat deur loop.

Arno het al heelwat van ons herwinde palette se pote afgehaal. Die palette gaan ons gebruik vir kaste en die plafon in die gang.

-o0o----------------------------------------

The photo pitch our tomatoes. One of the plants is already 1500 mm high.

In addition we continued to the bathroom and the bathroom door is now placed.

Ludwig also this week started to install a new grease trap in the grey water system.

Arno has removed many feet of our recycled pallets. We are going to use the pallets for cabinets and the ceiling in the hallway.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig, Retha en Arno Everson

Sunday 13 October 2013

Op die weblog sal u die aanbieding vind. - Aardskip.com - Click on the link to download the Aardskip Karoo Parliament presentation.

This week we continue with work in the bathroom and we went to the Karoo Parliament.

The Karoo Parliament is not a political forum, but rather a forum of how to get projects done with out politics.

-o0o----------------------------------------

In die foto sien julle Ludwig besig om 'n aardskip aanbieding te gee by die Karoo Parlement.

Verder het ons ook gewerk aan die badkamer. Hoop om die week meer energie in te stop om die badkamer klaar te maak.

Kliek hier om Karoo Parlement Aardskip presentasie af te laai.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig, Retha en Arno Everson

Monday 7 October 2013

Wat soort plaagbeheerder is die? - Aardskip.com - got pest control to get rid of the crickets.

Currently we have two reptiles patrolling our planter for unwanted insects and spiders. Can you pleas tell us what type of reptile this is?

In the photo you see one of them.

-o0o----------------------------------------

Die ander dag het ons 'n koggelmander in die aardskip geplaas om te kyk of ons die krieke onder beheer kan kry.

Gister vind ons die meneer in ons vensterbank by die plantebak. Hoop die koggelmander en die meneer sal die krieke onder beheer kry.

Watter soor reptiel is die een in die foto?

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig, Retha en Arno Everson

Saturday 5 October 2013

Aardskip.com - wil give a talk at the / gaan 'n praatjie gee by die - Karoo Parlament.

Die Karoo parlement is 'n inisiatief om die Karoo verskillende dorpe bymekaar te kry om te leer by mekaar. Ons Aardskip projek het genoeg aandag getrek dat ons gevra was om 'n praatjie daar te gaan gee. Vir ons is dit 'n baie groot eer om die idee van volhoubaarheid te deel met ander op die geleentheid.

Volgende week sal ek die aanbieding beskikbaar stel.

-o0o- http://karoofoundation.co.za/ --------


The Karoo parliament is an initiative so that the different Karoo towns can learn from each other. The "Aardskip" project attracted enough attention that we were asked to present the project at the parliament. For us it is a great honour to share the idea of sustainability with others at this event

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip