We finished the installation of the septic tank and we managed to install the toilet as well. Gradus, JP and Izak are the main players in installing the septic tank, thank you very much.
Our planter is already producing food, look at the pumpkin and our first bean harvest.
-o0o------------------
Kyk net hoe mooi lyk ons gryswatersel, die plante groei dat die bessies bewe. Hier sien julle ons eerste bone-oes en die grote van ons pampoen.
Die Toilet werk danksy die installasie van die septiesetenk. Dankie Gradus, JP en Izak. Ludwig is besig om die Toilet te toets.
Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno
Aardskip die groenste gebou in Suid-Afrika.
Earthship the greenest building in South Africa.
Friday 26 April 2013
Monday 22 April 2013
Earthship Malawi Project
Hi Ludwig,
Aangeheg is 'n inligtings dokument oor die Malawi projek. https://docs.google.com/document/d/1cgmq3sngVwEpblXqpVk5xEnV3JBCPdd3qNMW4lcuAyo/edit?usp=sharing
Dan het hulle hierdie video oor die malawi projek: http://www.youtube.com/watch?v=-dKEuFCOhPA
Hier is die link na hul Facebook page: http://www.facebook.com/groups/earthshipmalawi/?fref=ts
Hier is ook 'n paar baie interessante videos oor Earthships. Dit is bedoel vir mense wat nog nie vertroud is met die earthship konsep nie, so ek is seker jy het al meeste van die videos gesien.
Television program: http://www.youtube.com/watch?v=haiWcI5NJo8
Imagine Earthships: http://www.youtube.com/watch?v=L9jdIm7grCY
Earthships 101 part 2 http://www.youtube.com/watch?v=Rlrhxqat_6A
Woman talking about her visit to an earthship: http://www.youtube.com/watch?v=m6pSQ48ZpD0&playnext=1&list=PL6AF74F93C10E2B1D&feature=results_main
Haiti Distaster relief: http://www.youtube.com/watch?v=YFP4Q0UDZpU
Haiti Distaster relief basic design. http://www.youtube.com/watch?v=WcpJXyTFbss
Groete
Marinda Fourie
Cel: 072 4788 396
Saturday 20 April 2013
Sewage week - Julle sien hier die aardskip se gat (vir die septiektenk)
Die week het ons gewerk aan die riool stelsel. Die eerste 16 meter pyp is reeds gelê. Verder is die septiektenk se gat gegrawe. Agter die huis is ons besig om "landscaping" te doen om seker te maak die water van die heuwel kom so gou as moontlik na die voorkant van die huis en bly nie agter die huis nie. Die werk word gedoen deur die mense wat uiteindelik die biogasverteerder gaan instaleer, Gradus Teseling.
Binneshuis het ons twee panele van die badkamer geplaas. Die waskamer en eetkamer se kalkpleister is klaar. Die 2e-, 3e-, bad- en waskamer se mure is reeds afgewit.
Die plante groei goed, ons sal die week ons eerste bone oes, verder is die pampoen besig om groter te word.
-o0o------------------
We are busy installing the septic tank. The first 16 metres of drain pipe is installed. At the back of the house we are busy with landscaping to make sure the water flow to the front of the house as fast as possible.
Inside we are busy with the bathroom panels, the lime plastering and white washing.
The garden is doing very well. We are now letting the pumpkin climb up the windows and who knows just now we will have hanging pumpkins. Next week we will harvest some of our beans.
Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno
info.everson@gmail.com
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
Donasies - donations
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Etikette:
Afrikaans,
Binne - Inside,
English,
Grondwerk,
Planter,
Pleister,
Sewage/Riool
Saturday 13 April 2013
Die 2e kamer se vloer is nou geolie - www.aardskip.com - The second room's floor is now water resistant - Goto the weblog for more descriptions.
This week was a very slow week we only had two productive days. We worked on the bathroom's dry walling and continued with plastering. Photo show the second room's oiled floor. The floor is now completely water resistant and will not keep on giving of dust.
-o0o------------------
Die week was 'n reedelike onproduktiewe week. Die week wat nou kom sal ons werk aan die riool stelsel.
Die foto wys die tweede kamer se geoliede vloer, wat nou ten volle waterdig is. Daar is twee lae sonneblom olie en een laag lynsaadolie gemeng met terpentyn.
Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno
-o0o------------------
Die week was 'n reedelike onproduktiewe week. Die week wat nou kom sal ons werk aan die riool stelsel.
Die foto wys die tweede kamer se geoliede vloer, wat nou ten volle waterdig is. Daar is twee lae sonneblom olie en een laag lynsaadolie gemeng met terpentyn.
Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno
Etikette:
Afrikaans,
Binne - Inside,
Bou,
English,
Floor/Vloer,
Pleister
Monday 8 April 2013
We can harvest and eat. - Binne drie maande is die eerste bone al eetbaar.
Ons is besig om die kamers een vir een te pleister en te witwas. Die tweede- en badkamer is reeds klaar. Die tweede-kamer se vloer is ook nou heeltemal klaar.
Verder het ons reeds die kombuis se werksblad, opwasbak en krane is geïnstaleer. Heerlik ons kan al ons skottelgoed met warm water was.
Laastens die plante groei baie goed, hier is 'n foto met ons eerste oes (bone), binne drie maande. Daar is ook 'n paar vlinders in die aardskip.
-o0o------------------
Currently we are busy with the plastering and white washing of the all the rooms, the second room and bathroom are done. The second room's floor is also complete!
The zinc's taps are now installed, so we can now wash our dishes with hot water.
We can start to harvest our beans within three months. See photo. The earthship is also home for a couple of butterflies.
Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno
Verder het ons reeds die kombuis se werksblad, opwasbak en krane is geïnstaleer. Heerlik ons kan al ons skottelgoed met warm water was.
Laastens die plante groei baie goed, hier is 'n foto met ons eerste oes (bone), binne drie maande. Daar is ook 'n paar vlinders in die aardskip.
-o0o------------------
Currently we are busy with the plastering and white washing of the all the rooms, the second room and bathroom are done. The second room's floor is also complete!
The zinc's taps are now installed, so we can now wash our dishes with hot water.
We can start to harvest our beans within three months. See photo. The earthship is also home for a couple of butterflies.
Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno
Etikette:
Afrikaans,
Binne - Inside,
English,
Floor/Vloer,
Off-Grid/Outarkies,
Planter,
Pleister
Subscribe to:
Posts (Atom)