Saturday 23 February 2013

... and the garden grows - Aardskip.com - ... en die tuin groei. Wat is nuut?

How do you like our banana tree?

-o0o------------------

Hoe hou julle van ons piesangboom. Dankie vir die skenking Jan en Elica Joubert.

Groete
Ludwig, Retha en Arno

Electrical - Aardskip.com - Herwining.

Die week het ons aan 'n paar take gewerk.

1) Begin met die droë muur tussen die bad-, waskamer en kombuis.
2) Begin met die kalkpleister.
3) A.g.v. bg. het ek begin om die muurproppe te instaleer, sien bygaande foto.
4) Ons het ook 'n piesangboom by Jan en Elica Joubert gekry en geplant. Baie dankie.

-o0o------------------

The week we complete most of the raw plaster and start with the lime plastering. Before we could do this we ha to install some of the electrical plugs, see photo.

Please not we made use of a recycled plastic jar for the connector box.

We also started with the drywall between the kitchen, bathroom and laundry.

We also received a banana tree from Jan and Elica, thank you very much.

Groete
Ludwig, Retha en Arno

Saturday 16 February 2013

Sitkamer vloer - Aardskip.com - Lounge floor.

Die week was 'n halwe week, want ons moes 'n bietjie na Kimberly gegaan het vir besigheid en ons het 'n begrafnis van vriende van ons bygewoon. By so geleentheid is daar nogal baie wat deur 'n mense se kop maal.

Verder moes ons ongelukig afskeid geneem het van Omar Fourie wat vanaf Okotber 2012 so twee maal 'n week in die ogende vrywilgers diens gedoen het by die Aardskip.

So tussen al die afleidings deur kon ons darem die growwe vloer laag van die sitkamer klaar gemaak het, sien foto. Verder het ons ook die eerstelaag pleister in die derde kamer voltooi.

-o0o------------------

This week was quite eventful; a day trip to Kimberly, a funeral of a friend and a farewell to a volunteer, Omar Fourie.

However we did manage to complete the lounge floor (ruff) and the third room plastering (first layer).

Groete
Ludwig, Retha, Arno en Omar

info.everson@gmail.com
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
2 January 2012

Donasies - donations
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Saturday 9 February 2013

Dinning room floor - Aardskip.com - Voor en na.

Currently we are done with pre-final layer of the dinning room floor, see photo for a before and after shot.

The planning is to complete the lounge floor this coming week en to start with the bathroom wall. This will be a dry wall which will contain the plumbing of the kitchen and the bathroom.

Last week Pieter Kamfer left us and soon Retha will join our forces.

-o0o------------------

Die tweede kamer se ooste muur se onderlaag pleister is klaar danksy Arno.

Die eetkamer se voor-laaste vloer laag is klaar, sien die voor-en-na-foto.

Siende dat Volkskool nie meer Retha se dienste benodig nie, sal Retha vir my en Arno in Maart kosteloos kom help om die Aardskip leefbaar te maak.

Groete
Ludwig, Retha en Arno

Saturday 2 February 2013

Badkamer en kombuisvloer. - Aardskip.com - We use earthen floors in our earthship.

Ons is besig om die badkamer en kombuis vloer te giet.

-o0o------------------

The earthren floor is build of many layers. We are now busy with a layer that we pour like a cement floor. However this layer is not cement but cob.

Groete
Ludwig, Retha, Arno, Pieter en Omar

Friday 1 February 2013

Humans use to live in caves - Aardskip.com - So lyk ons post-morderne grot.

You see here a post-modern cave of this world.

1. The back wall is made from earthbags and plastered with cob (1 part clay rich soil: 1 part straw : 1 part shale) on a foundation of tyres.
2. The side walls are made of cob and 500 ml plastic bottles and 350 ml cans. This is also plaster with cob.
3. The floor is made of a different cob mix (1 part clay rich soil: 1 part straw : 2 part shale).

-o0o------------------

Hier sien u 'n post-moderne grot. Die grot is gebou met buitebande, sandsakke, blikkies, kleiagtige grond, strooi en skalie.

Groete
Ludwig, Retha, Arno, Pieter en Omar