Saturday 26 January 2013

The Aardskip dot Com Team - Arno Everson, Pieter Kamfer en vrywilliger Omar Fourie

Voedsel vir 'n volk - Aardskip.com - People who plant can eat.

In die foto sien u;
dat ons derde muur al plafon hoogte is, dus al die kamers het hulle mure,
tot by die eetkamer is die muur se eerste laag gepleister,
ons het begin kos kweek in die gryssel / plantebak.


-o0o------------------

We have now finished the walls for the bedrooms, however they will need some final touches. The walls are build with cob, tins and plastic bottles.
The first plaster layer is done up until the dining room. Cob plaster is made of clay rich ground, straw and shale a 1:1:1 mixture.
In the planter you will notice the start of our food production. (Beans, herbs, pumpkin, watermelon, carrots and even peanuts)

Groete
Ludwig, Retha, Arno, Pieter en Omar

Saturday 19 January 2013

Power to the people - Aardskip.com - In kennis is krag.

In the photo you see our DC-regulator, 48 Volt battery bank, 12 Volt DC converter and 220 Volt AC converter. We kan deliver up to 6kW and the full charged bateries can deliver that for 2 hours. We will be needing less than 6kWh per day, based on our current consumption.


This week we started full out with the Aardskip Project.

1. We finishing off the first three internal walls.
2. Continuing with the floors.
3. Continuing with the inside plastering.

Note:
We will still have to perfect our outside plastering. Not now however! First we need to finish most of the inside work.

A new worker Pieter Kamfer started with us, welcome Pieter.
Arno Everson also joined us fulltime for his gap year.

-o0o------------------

Die foto wys ons krag omsetters. Daar is 'n 48V DC na 220 V AC omsetter en 'n 48 V DC na 12 V DC omsetter. Die 12 V omsetter is vir 12 Volts apparate soos vir ligte of selfoon laaiers. Dit is ook 'n tipe rugsteun omsetter.

Op die oomblik is ons besig met:
1. Binne mure
2. Vloere
3. Pleister

Welkom aan Arno en Pieter wat ons span kom aanvul het.

Groete
Ludwig, Retha, Arno en Pieter

Sunday 6 January 2013

Voorspoedige, solar en energieke 2013 van - Aardskip-com - wish all friends and volunteers a prosperous and photovoltaic 2013

Baie dankie vir Johan Joubert en Attie Schutte - http://anargisme.wordpress.com wat ons vrywilliglik gehelp het in hulle vakansie op die Aardskip projek.

Ons het tydelik die solarselle voor die aardskip geïnstaleer.

Baie dankie ook vir almal wat 500ml bottels gebring vir die projek. (Ann - www.flitslig.co.za, Monika, Omar Fourie - http://omarphilosophy.blogspot.com, Sebastiaan - www.afsaal-op-orania.co.za)

Vrywaring: Die menings op die geskakelde webwerwe is nie noodwendig die menings van die Aardskip Projek nie.

-o0o------------------

We temporally installed the PV panels with the help of Attie en Johan in front of the earthship.

Thanks for you help guys. (Ann, Attie, Johan, Monika, Omar en Sebastiaan)

Groete
Ludwig, Retha, Johan Joubert en Attie Schutte

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Wednesday 2 January 2013

Vierjaar oud ... Aardskip.com ... First earthship encounter happend four years ago.

Today is my fourth year earthship encounter anniversary. Please browse to
the first blog of 4 year ago to see the start of the aardskip project.

---o0o---------------

Vandag presies vier jaar gelede het ek die eerste keer gehoor van die term
"earthship". Onmidelik was ek op die internet om te kyk wat presies is die
earthship. Ek was nogal beïndruk.

Interessant, 4 jaar gelede was daar slegs so 4 verwysing op google na
webwerwe wat die Afrikaanse woord "aardskip" gebruik. Kyk gerus hoeveel
verwysings lewer google nou op. (12600 toe ek gekyk het.)

Groete
Ludwig en Retha

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
2 January 2012

Donasies - donations
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip