Friday 27 July 2012

One volunteer make the differeance / 'n Vrywilliger maak die verskil

Besig met die instalasie van die tweede helfte van die hout rame vir voorste glasmuur.

1. Na almal gesê het ons sal nie die voorste glasmuur op kry nie. Het ons 'n stelsel ontwikkel sodat selfs 'n vroulike vrywilliger dit enkelhandig kan doen. Dankie Amanda.
2. Eerste twee vensters is in.
3. Die staatmaker span, Frankie en Danie van Antwerpen.

NS: Watter span is die sterkste?

-o0o-----

Busy installing the front glass wall frames.
1. The work is easy enough for a female volunteer to do. Thanks Amanda.
2. First two windows are installed.
3. The team packing up after an excellent week of hard labour. After action satisfaction.

PS. Do not tell anybody she was wearing an Blue Bull shirt.

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank, Danie en Amanda
27 Julie 2012 http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Wednesday 25 July 2012

Spot the mistake. / Soek die fout.

Second half of the 25 by 3 metre glass wall frame. The glass wall will be 75 square metres.

-o0o-

Tweede helfte van die voorste glasmuur rame.

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
25 Julie 2012 http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Sunday 22 July 2012

Time lapse video Aardskip 2012-07

Tydsverloop video van die Aardskip tot op hede.

Time lapse video of the Aardskip up until July 2012.


http://youtu.be/qXWIwgrJ5zk

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
21 Julie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Saturday 21 July 2012

Orania website - webwerf

Link to photos of the Aardskip on the Orania website

http://www.orania.co.za/english/?p=1891

Skakel na 'n foto van ons vordering op die Orania webwerf.

http://www.orania.co.za/vrydagverslag-van-vordering/

Franky hoog en droog op die plank en maak die vensterrame vas.

The windows will be 22 metres wide/long and 3 metres high.

Sonskip groete
Ludwig, Retha, Franky en Danie
www.aardskip.com

Friday 20 July 2012

Mind power- krag van die brein

With good design, two pulleys and two excellent workers.

Met twee katrolle, 'n goeie gedagte en twee goeie spanlede.

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
20 Julie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Thursday 19 July 2012

Against all odds - die wonder van die Sonskip

Wonder 1: Ons bou 'n huis sonder gebakte stene.
Wonder 2: Ons bou 'n huis tot so vêr met slegs 3 sakkies sement
Wonder 3: Ons plaas dakkape wat langer as 8 meter is sonder die hulp van
enige apparaat, slegs die krag van drie persone.
Wonder 4: Ons plaas die voorste glasmuur-rame sonder die hulp van enige
steigers of masjien, slegs die krag van drie persone.

Against all odds, we build a house with bags filled with dirt.
Against all odds, we build a house so far with only three bags of cement.
Against all odds, we installed 8 meter long trusses with out machinery and
only the power of three humans.
Against all odds, we installed the front glass-wall frames without the
machinery or scaffolding and only the power of three humans.

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
19 Julie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Friday 13 July 2012

Freeville Earthship: In the News

Freeville Earthship: In the News: Simon from The Ithaca Journal came to visit the earthship this week and took many pictures and some video.  He posted some really great pict...

Thursday 12 July 2012

Front glass wall - voorste glasmuur

Currently we are busy building the wooden frames for the aluminium frame
windows. We do not build this on site, but at my home. Here you can see what
the components look like.

Hier sien julle die eerste venster in die houtraam van die voorste glasmuur.
Ons het eers die houtrame gemaak waarin die aluminiumraam vensters gaan pas.
Voor ons na die terein gaan, maak ons eers seker dat al die rame die regte
grote is.

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
12 Julie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Friday 6 July 2012

Meer familie kom bekyk die aardskip

Retha se suster, man en vriendin het kom kuier en besoek die Aardskip.

Lizel, Fransie and Heinie come to check the progress on the Aardskip
project.

------------

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
6 Julie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Tuesday 3 July 2012

Fourth inspection

1.

Die vierde inspeksie was suksesvol.

-o0o-

Fourth inspection was sucsessfull.

------------

2.

Interesting photo taken on the shortest day of the year.
The midday sun shines 5 metres into the house.

-o0o-

Hier skyn die son 5 meters binne die huis in, terwyl die son glad nie in die
huis skyn op die langste dag van die jaar nie.

------------

Groete van die span /Greeting from the team, Ludwig, Retha, Frank en Danie
2 Julie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Sunday 1 July 2012

Lourens en Linda

Foto van my niggie en haar man by die Aardskip.

Photo of my cousin and her husband.

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
30 Junie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG