Wednesday 28 March 2012

... en toe kom die reën ... and it rained

Vandag het die behoorlik gereën, daar is 'n revier wat deur die plante bak loop.

The to be planter is a river after the heavy rain.

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Jacobus, Alan en Willie
www.aardskip.com
2012/03/28

Friday 23 March 2012

First three trusses - Eerste drie dakkappe

We have done it with only three people.

Die kappe is geplaas deur slegs drie persone.

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Jacobus en Alan
www.aardskip.com
2012/03/23

Thursday 22 March 2012

Sonsondergang - sunset

Sonsondergang oor die "Sonskip" - The sun sets on the "Sun ship"

Môre plaas ons die eerste dakkap - Tomorrow we wìll install the first truss.

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Jacobus en Alan
www.aardskip.com
2012/03/17

Saturday 17 March 2012

Dak draende balke - roof carring beams

1] Besig met die bou van die dak draende balk - Setting up the roof carring beam (v.l.r. Jacobus, Ludwig en Alan)

2] 3 meters in die lug - 3 meters up in the air (Ludwig)

3] Uitsig van die "Sonskip" - View from the "Sun ship"

4] Orania koppie - hill

Fotograaf / Photograph: José Cronjé


Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Jacobus en Alan
www.aardskip.com
2012/03/17

Saturday 10 March 2012

Dak draende pale - roof carring poles

1] view from the north-west - aansig van die noord-weste

2] roof carring poles from above - dak draend pale van bo

3] ... from inside - ... van binne

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha en Jacobus
www.aardskip.com
2012/03/10

Friday 9 March 2012

Die aardskip is nie vir sussies nie.

Building an Earthship is not for faint of heart.

Saturday 3 March 2012

Dakkappe - binne draende muur - die span

1] view from the North-east - aansig van die Noord-ooste
2] trusse - dakkappe
3] roof carring wall - dak draend binne muur
4] Willem, Jacobus & Jaco

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Jaco, Jacobus en Willem
www.aardskip.com
2012/03/03