Friday 30 December 2011

Fotos 29 Desember 2011

1. Ludwig en Retha by die inligtingsbord van die Aardskip projek. -
Information board.
2. Voorbeeld van bou materiaal. - Building materials.
3. Voorbeeld van bottel boustene. - Bottle bricks.
4. Die vliegende buiteband. - A flying tyre.
5. JoJo tenks van voor. - Water tanks from the front.
6. JoJo tenks van agter. - Back.

Fotograaf/photographer Melina Hartzenberg.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/12/29

Thursday 15 December 2011

Vakansie program Holiday

Die Hermann gesin was die eerste gesin wat die amptelike Aardskip toer gevolg het. Dirk Hermann van Solidariteit is 'n groot ondersteuner van Orania. Die Aardskip-span (Arno, Hennie, Jaco, John, Ludwig en Retha) wil hulle hartlik bedank vir hulle ondersteuning.

Our first family to visit the Aardskip/Earthship site in Orania, South
Africa was the Hermanns. Dirk Herman and his family are big supporters of Orania. For this the Aardskip-team like to thank them very much.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/12/14

Saturday 10 December 2011

Vordering - 2011-12-09 - Progress

The last two weeks we did a lot of back filling. Work left out by my previous foreman.
The door-frame on the right was treated with oil, seeing that the plastic were torn off by the wind.
We also treated the dirt-bags with a tar like substance to protect it against the sun.
Three of the water tanks are in place.
All the ventilation pipes except for one is in place.

We still have to build 12 dirt-bag levels. Then we will start with the roof.
From now on we will alternate between one level bags and one level backfilling.

-o0o------------------------------------------
Sedert ons vorige voorman ons in die steek gelaat het, het ons baie agterstallige werk verrig.
Die deurraam aan die regter kant is geolie, omdat die plastiek in die wind begin skeur het.
Die sandsakke is met 'n teeragtige chemikalie geverf om dit teen die son te beskerm.
Drie van die watertenks is in plek.
Op een na is al die ventilasie pype is in plek.

Ons het nog 12 sandsak-rye om gaan voor ons die dakhoogte beryk.
In die toekoms sal ons wissel tussen die lĂȘ; van 'n ry sakke en die opvulwerk.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/12/09

Thursday 1 December 2011

Johan van Dyk

Indien iemand Johan van Dyk te siene kry, laat my weet waar hy hom op die
moment bevind. Daar word vermoed dat hy in die omgewing van die Mosselbaai
is. Ons skuld hom nog geld.