Sunday 6 March 2011

Nuus Projek Aardskip - Maart / March 2011

Dear project Aardskip volunteers,
 
We are once again one step closer to start building an earthship in South Africa.
 
Due to all the delays we have decide to start with a smaller one bedroom earthship just outside Orania. The building plans will be finished by the end on this month.
 
We have space for limited number of volunteers the coming months, any interested persons are welcome to contact us as soon as possible.
 
Earthship greetings,
Ludwig en Retha Everson
---------------------
 
Beste projek Aardskip belangstellendes en vrywilligers,
 
Ons is weereens een stappie verder.
 
As gevolg van die baie vertragings het ons besluit om nou te begin met 'n een slaapkamer aardskip net buite Orania. Die bou planne sal voor die einde van die maand klaar wees.
 
Ons het 'n beperkte hoeveelheid plek beskikbaar vir vrywilligers binne die volgende maand. Indien u belang stel laat ons so gou as moontlik weet.
 
vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Web: http://www.aardskip.com

Bakkies: http://www.facebook.com/ludwig.everson