Monday 19 July 2010

City planer - Stads beplanner - Feedback

See English below.
Gebied in Orania beskikbaar:

Die dorpsraad het gebied "Over de sloot" ("gebied-D") goed gekeur vir aardskip ontwikkeling.

Verder het Louw van Biljon ook gebied-C en 'n gebied in Orania Wes aan die anderkant van die hoofweg van "Over de sloot", gebied-E, voorgestel.

Dit is dus heel denkbaar dat daar drie gebiede in die dorp beskikbaar sal kom vir aardskepe. Die drie gebiede is almal aan die voet van die hospitaal-heuwel. Eerste gebied is oorkant die pienk huis ("C"), die ander is aan weerskante van die hoofweg, onderkant die ou-hospitaal, "D" en onderkant die balanseer-dam, "E".


Alternatiewe plekke:
Daar is ook alternatiewe gebied op Kambro grond.
A) 5 hektaar beskikbaar onder Kleingeluk.
B) By die vliegveld is daar stukke van 2 hektaar te koop.

-oOo-

Areas available in Orania:

The town-council has approved area "Over de sloot" (lets call it area-D) for Earthship development.

In addition to that area-D were two other areas suggested by Louw van Biljon (city planner) for Earthship development. Area-C, corner of Smarag and Rubyn avenues and an area in Orania-Wes on the opposite side of the highway of area-D, lets call it area-E.

Soon we will have three areas for earthships in the town Orania.

Alternatives
A) 5 hectare on Kambro ground to the south of Kleingeluk.
B) Close to the airstip are 2 hatar peices avaiable for development.