Saturday 26 June 2010

Vergadering met Stadsbeplanner

Maandag 12-07-2010 gaan ons, ons eerste vergadering hê met Orania se stadsbeplanner.

Ons sal dan met sekerheid uit die vergadering kom watter stuk grond kan kry om 'n Aardskip op te bou. Dit is belangrik om die materiaal te bestel en die argitek te begin.

-o0o-

Please keep our Project Aardskip in your thought we will have a meeting with the city-planner of Orania on the 12th of July to confirm which plot we can use for the first legal Earthship in South Africa.

We need this to get the architect going and to have a place to store the tyres.

Monday 21 June 2010

Ma en dogter bou woonhuis van ou buitebande

26 Februarie 2001

Deur KOBUS LOUWRENS

STANFORD. ``Mense dink as jy omgewingsvriendelik woon, woon jy soos 'n bergie,'' het mev. Angel Kamp gesê waar sy op die sofa in die ruim woonkamer van só 'n huis sit wat sy en haar dogter van ou buitebande en ander afvalmateriaal gebou het.

... kliek hier om meer te lees.

Saturday 12 June 2010

Dorpsraad - vervolg

Is dit nou nie snaaks nie. Net wanneer jy dink alles is goed en besluit, dan is daar iemand anders wat nog 'n eier te lê het.

Die plek waar Aardskip Hawe moet kom is al vier keer gewysig en dit het miskien tyd geword om totsiens te sê vir die dorpsraad van Orania en te begin praat met Kambro. Kambro het groot voordele, want die erwe is groter en het geen nutsbedrywe nie en dit is waaroor aardskepe gaan.

-o0o-

Just when you think things converge then it is clear that the identified plot is still not good enough. Decided by a outsider. What a pity.

We will properly now start looking at a plot just outside Orania. Great we will also become outsiders. What the heck earthships is meant to be outside the town!!